send link to app

Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters app for iPhone and iPad


4.9 ( 59 ratings )
Education Book
Developer: Christelike Uitgewersmaatskappy
8.99 USD
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 27 Mar 2012
App size: 69.05 Mb

Stories uit die Bybel vir kleuters is ’n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in kort, eenvoudige sinne wat fokus op die illustrasies en interaktiewe animasie.

Also available in English as Stories from the Bible for Toddlers.

Sluit die volgende in:
20 Bybelstories met kleurvolle illustrasies deur Gill Guile.
Die kort, maklik verstaanbare stories is Bybelgebaseer en geskik vir kleuters.
50 animasies wat deur aanraking geaktiveer word met byklanke en musiek deur Christian Ehlers.

Drie maniere om hierdie Bybel-app te lees:
“Ek lees self” – Lees die stukkies self soos ’n gewone boek.
“Lees vir my” – Die stukkies word vir jou voorgelees.
“My opname” – Voorsiening vir drie van jou eie opnames sodat jy later daarna kan luister.

Inhoud
Toe God die wêreld gemaak het
Noag se ark
’n Hoë toring
Moses in die mandjie
Weg uit Egipte
Die Tien Gebooie
Die mure van Jerigo
Simson
Dawid en Goliat
Daniël en die leeus
Jona en die groot vis
Baba Jesus word gebore
Die groot visvangs
Deur die dak na Jesus toe
Jesus gee die mense kos
Jesus maak die storm stil
Lasarus, staan op!
Jesus word gekruisig
Jesus lewe!
Terug hemel toe

Oor ons
Christian Art Kids is ’n handelsmerk van Christelike Uitgewersmaatskappy, en is daaraan toegewy om God te verheerlik en Jesus Christus te dien deur die kreatiewe ontwikkeling, publikasie, verspreiding en kleinhandelbemarking van Christelike lektuur, Bybels en Skrifgefundeerde produkte.
Ons ontvang graag terugvoer en resensies oor hierdie produk. Besoek ons by http://www.cumuitgewers.co.za/

Besoek ons op Facebook:
https://www.facebook.com/ChristelikeBoekeSA

Latest reviews of Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters app for iPhone and iPad

Awesome, awesome!!
Interactive, colourful and so easy to use!!! My kids love it!!! And the option to record your own voice is great!!! Wow!!! Just add more stories please!!!!
A must for your child
The book is well designed and keeps my children busy
Write review